Dag 7: 28 April 2013

hotel

Na ‘n vol dag in Livron, Pontaix en Die, slaap ons vanaand in Loriol – in die Hotel les Oliviers, Rue Louis d’Arbalestier, Loriol-sur-Drôme.

loriol kaart

Loriol-sur-Drôme (ook bekend as Loriol) is ‘n klein dorpie slegs 3 km noord van Livron-sur-Drôme. Loriol se geskiedenis begin vêr in die verlede.  Daar is ‘n legende dat Hannibal in 152vC hier tent opgeslaan het en dat Keiser Aurelianus dit in die Middeleeue as vesting gebruik het.  Die dorp het ook sy deel van Huguenote-vervolging beleef en óórleef.

fresco

‘n Fresco op ‘n gebou in Loriol.

Dag 8: 29 April 2013

pak

Oppad na die suide en die pragtige ou stad, Avignon.

kies

Padkos.

patee

 Pâté en croute Richelieu.

wingerd

Wingerde in die Loriol-distrik.

provaans

Provaans oppad na die suide.

teken

Loriol na Avignon = 107km.