Stamvader Nikolaus Hitge is gebore in 1785 in Carlsberg, ‘n deel van die gesamentlike munisipaliteit van Altleining, in die Bad-Dürkheimdistrik van die Rheinland-Pfalz.

Carlsberg was eers deel van Hertlingshausen wat in 1160 ontstaan het as ‘n klooster . Na ‘n brand in 1460 en ‘n plundertog in 1504 is die klooster gesluit in 1520. Die naam Carlsberg is vir die eerste keer genoem in dokumente in 1754. In 1726 is dit gebruik as ‘n nedersetting vir Huguenote vlugtelinge.

carlsberg1

carlsberg2

Carlsberg – bron: trekearth.com

carlsberg3

‘n Tipiese huisie van handelaars in die 18de en 19de eeuse Carlsberg – bron: trekearth.com

carlsberg4

Wattenheimer Straße – bron: trekearth.com

carlsberg5

Pragtige ou houtraamgeboue– bron: trekearth.com

carlsberg6

Die Katholische Kirche in Carlsberg – bron: trekearth.com

Omdat Nicholas Hitge begrawe is uit die Rooms-Katolieke Kerk in Uitenhage, Oos-Kaap, kon hy dalk ‘n lidmaat van die Katolieke Kerk in Carlsberg wees.

carlsberg7

‘n Rustige plaastoneel teenaan die dorp – bron: trekearth.com