stasie

Ons het net ‘n paar uur gehad om per motor vanaf Mannheim die dorpe Eschelbach en Landau te verken.

autobahn

Ongelukkig het ‘n moedswillige GPS ons bly terugbring na die autobahn en het ons toe nooit daar uitgekom nie!

bordkarlstruhe

By Karlstruhe het ons besef dat dit ‘n hopelose saak was en teruggedraai na Mannheim.

ougebou

‘n Ou gebou in Karlstruhe.

eetgoed

Iets te ete in Karlstruhe – op ‘n drafstappie – ons wil nie laat wees vir ons trein na Strassbourgh nie!

terug

Terug in Mannheim.

oppad

Oppad stasie toe.

terugstasie

Mannheim stasie.

Volgende stop is Strasbourgh en vandaar ‘n verwisseling van trein na Nancy, Frankryk.

Terug na Berlyn…    –    Gaan na Nancy…