Edam

Dink mens ‘Edam’, dink jy ‘kaas’! Die bekende ronde Edam kase, met hulle rooi skille, word al eeue lank na alle uithoeke van die wêreld gestuur.

Die dorp se kaaserfenis word lewendig gehou deur die kaaspakhuizen en die kaasmarkten, wat tydens die spitsseisoen weekliks plaasvind.

edamfiets

Volendam na Edam – 23 April 2013.

  Van dorp-senter na dorp-senter is dit ongeveer 3km.  Net ‘n stukkie onbeboude veld, baie fietsryers en ons is daar!

edam

Die begin van ons staptog deur Edam – die Baanbrug, gebou in 1881 en is ‘n genommerde Rijksmonument.

Die straat voor die brug  is Baanstraat en oor die brug word dit Hooggstraat.

nuiewehaven

Uitsig oor Nieuwehaven vanaf Baanbrug.

uitsigbaanstraat

Die Baanbrug, Hoogstraat en die skewe Edam Museum vanaf Baanstraat geneem.

skewemuseum

Uitgevang – nou weet almal wie is hiervoor verantwoordelik! Die Edam Museum.

muisinholletjie

Oppad na Damplein – “muis in holletjie” sweeties

damplein

Damplein

kaaswinkel

Wijn en Kaaswinkel, Edam

kaaswaag

Wil jy van ons waag meneer?

oppadkleinekerk

Oppad na de Kleine Kerk

kleinekerk

De Kleine Kerk met sy Speeltoren

speeltoren

Prentjie-mooi Edam

prentjiemooi

Die bekende Kwakelbrug aan die einde van die Schepenmakersdijk. Let ook asseblief op die “special edition” boot canopy!

sluis

‘n Sluis in een van die sykanale

bakfiets

Die Bakfiets vervoer enigiets – tot kinders!

konstabelbrug

Constabelbrug

hotel

Hotel De Fortuna  – ‘n Hotelletjie by die Constabelbrug

eende

Eendjies in die kanaal – en ons vertrek na Leeuwarden.

Terug na Volendam…    –    Gaan na Leeuwarden…