Volendam

Daar word gesê: “Anyone who wants to see the real beauty of Holland, goes to Volendam”.

 Die dorpie trek  toeriste van heinde en ver opsoek na lang vergete Hollandse kultuur, kleredrag,  en vissersbote.

navolendam

 Oppad na Volendam van Zaanse Schans – 23 April 2013.

 groen

Mooi landskap in die motreëntjie.

 pe

Volendam inkopies.

volendam

Een van Volendam se valbrûe.

versier

Die Hollanders is lief om hul vensters te versier met potplante of stillewes.

 1655

Die huis dateer uit 1655.  Dit is oud!  Ons kasteel in die Kaap se bouwerk het eers 11 jaar later begin – in 1666.

volendamvis

Warm gebakte vis te koop op Volendam se kaai – ook gebakte paling…

hawe

Volendam se hawe.

chips

Lekker frites (chips) en mayo – ‘n Hollandse lekkerny.

thawegat

thawegat2

Koffie by  T Haven Gat.

almalfiets

En fietse…

haha

Interessante Hollandse name.

naedam

Oppad na Edam – eers ‘n dorpie op sy eie maar nou deel van Volendam.

Terug na Zaanse Scan…    –    Gaan na Edam…